Die vyftiende Februarie kondig homself aan sonder dat ons werklik daarvan kennis neem. Ons een-jaar merk in die bos. Om alles op te som wat die laaste jaar hier afgespeel het gaan lank vat – dis ’n proses wat beide ek en Rudi nog ietwat mee sukkel. Ons vat ons tyd om al die ervarings in die regte files te liasseer in ons kop. Van die experiences wil ons diep gaan wegbêre. Soos gevaarlike klein...
Die Bos in
Die dag hardloop soos enige ander hier in die bos. Die eensaamheid vang jou, maar die natuur lewe sorg vir eindelose vermaak. Die angs en gedruk van die stadslewe nêrens te vinde. Dit was nie ’n maklike besluit om sak-en-pak die stad te groet en met een klein vrag – ons drolkewer elke gaatjie toegepak – die pad aan te durf bos toe nie. My enigste oorweging om al my vriende, familie...
Sigrets in ons Drolkewer
Soos regte bobbejane hang ons by die ruite uit. Blaas by die oop vensters die rook walms sodat dit nie die kar op stink. Nes plaasboere is die kep op en almal word vriendelik in die verby ry gegroet. Dan kom die laaste trek en die doodmaak is nou ‘n probleem. Ons gee om vir die environment, geen sigrets mag geskiet word nie. Die borde sê ry ‘30km/h’, because why? ‘We C.A.R.E’. Ons verstaan...
