Haar oë blink soos sterretjies,Haar hart is vol van lag.Sy hardloop sonder dat sy gejaag word,Haar egtheid dra sy met prag. Die mense verwonder haar,Haar spirit is free.Hoe kry sy dit dan reg?Hoe is sy dan so sag? Sy smile, want sy het ’n diepe geheim.Sy het die donker klaar oorwin.Die stryd was moeilik en onvoorspelbaar,maar haar Skepper was al die pad daar. In die nag het sy belowe,dat slegs...
SELFS IN DIE BOS VERGEET JY
Elke oggend word ek wakker met ’n ys-koue koppie koffie wat wag op my bedkassie. Indiana staan saam die bospatryse op. Sy kop-vergaderings begin al vroeg. Ek is nie ’n morning person nie. Liefie aanvaar dit en maak elke oggend sonder uitsondering vir my half-ses ’n koppie koffie. Hy weet goed ek gaan eers na sewe verward wakker skrik, maar staan altyd gereed om my koue koppie te gaan microwave...
Ken jy die Civet?
Nog ‘n laat aand vir liefie by die werk en ek bevind myself na sononder alleen in die bos. Daar is regtig nie meer ‘n bang haar oor op my kop nie. Ekt die bos al goed leer ken. Rudi het al so baie rympies in my keel af gewurg, ek twyfel of ek dit ooit sal vergeet. My eie Indiana Jones. Met spinnekoppe; “if it’s flat, don’t clap – if it has a sack, give it a whack”. Slange en bos likkewane is...
